Gaan na inhoud

Hoofstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad
Luister +?

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Terminologie

[wysig | wysig bron]

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande met meer as een hoofstad

[wysig | wysig bron]

Lande wat tans meer as een hoofstad het

[wysig | wysig bron]
Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie

Lande wie se hoofstad aan die kus is

Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

Lande sonder kus

Lande wat tans verskeie hoofstede het

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

LandHoofstedeNotas
Benin Porto-NovoAmptelike hoofstad
CotonouDe facto regeringsetel
Bolivie SucreGrondwetlike hoofstad en setel van die opperste hof
La PazRegeringsetel en parlementsetel van die parlement
Burundi GitegaAmptelike (grondwetlike) hoofstad
BujumburaSetel van die nasionale uitvoerende hoof
Chili SantiagoAmptelike hoofstad; regeringsetel
ValparaisoSetel van die kongres
Eswatini MbabaneHoofstad
LobambaTradisionele hoofstad, regeringsetel en parlementsetel
Ivoorkus YamoussoukroAmptelike hoofstad
AbidjanDe facto regeringsetel
Jemen SanaaGrondwetlike hoofstad
AdenVoorlopige hoofstad
Maleisie Kuala LumpurAmptelike hoofstad; parlementsetel
PutrajayaRegeringsetel
Mianmar NaypyidawAmptelike hoofstad; regeringsetel
YangonEkonomiese hoofstad
Montenegro PodgoricaAmptelike hoofstad; regeringsetel
CetinjeSetel van die president
Nederland AmsterdamGrondwetlike hoofstad
Den HaagRegeringsetel
Sri Lanka Sri JayawardenepuraRegerings- en parlementsetel
ColomboHoofstad
Staat Palestina (Oos-)JerusalemGeproklameerde hoofstad
RamallahUitvoerende hoofstad
Suid-Afrika PretoriaAdministratiewe hoofstad (Regeringsetel)
KaapstadWetgewende hoofstad (Parlementsetel)
BloemfonteinGeregtelike hoofstad (Setel van die opperste Appelhof)
Tanzanie DodomaAmptelike hoofstad
Dar-es-SalaamDe facto Regeringsetel
Wes-Sahara LaayouneGeproklameerde hoofstad
TifaritiUitvoerende hoofstad

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

[wysig | wysig bron]
LandTydperkHoofstedeNotas
Afghanistan 1776-1818 Kaboel Somerhoofstad
Pesjawar Herfshoofstad
Brits-Indie 1858-1947 Kolkata (1858-1911) Winterhoofstad
Delhi (1911-1947)
Shimla Somerhoofstad
Duitsland 1990-1999 BerlynAmptelike hoofstad
BonnRegeringsetel
Filippyne 1948-1976 Quezon StadAmptelike hoofstad
ManilaDe facto regeringsetel
1901-1976 BaguioSomerhoofstad (nog steeds bekend as somerhoofstad, buite politieke gebruik)
Frankryk 1940-1944 Parys Besete gebied van Frankryk
Vichy Vichy-Regime
Georgie 2012-2018 TbilisiAmptelike hoofstad
KoetaisiParlementsetel
Laos 1947-1975 VientianeAdministratiewe hoofstad
Luang PrabangKoninklike hoofstad
Libie 1951-1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libie
Benghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libie
Malawi 1974-1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstad
Zomba Wetgewende hoofstad
Republiek China 1937-1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaat
Chongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang
1945-1991 Nanjing Administratiewe, wetgewende en geregtelike hoofstad (opgeeis na 1949)
Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang-regeerde Republiek China op Taiwan
Serwie en Montenegro 2003-2006 BelgradoRegeringsetel en parlementsetel
PodgoricaSetel van die grondwetlike hof

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

    Eksterne skakels

    [wysig | wysig bron]