Gaan na inhoud

The Bottom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

The Bottom

Kaart Vlag
Wapen
Land Nederland
Munisipaliteit Saba
Koordinate 17deg37'N 63deg14'W / 17.617degN 63.233degW / 17.617; -63.233
Gestig op 1632
Oppervlakte:
- Totaal
Hoogte bo seevlak
Bevolking:
- Totaal (2001) 462
- Bevolkingsdigtheid
- Metropolitaanse gebied
Tydsone UTC -04:00
Burgemeester

The Bottom is die hoofstad en grootste stad van Saba, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See. Die stad het in 2001 'n bevolking van 462 gehad en is die belangrikste stad op Saba. The Bottom was in 1632 gestig en was van toe af al die hoofstad van Saba.

Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.