Light Mode

Gaan na inhoud

Castries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Castries

Kaart Wapen
Vlag
Land St. Lucia
Provinsie Castries
Koordinate 14deg01'N 60deg59'W / 14.017degN 60.983degW / 14.017; -60.983
Stigting 1650
Oppervlakte:
- Totaal 79 vk km
Hoogte bo seevlak 2 m
Bevolking:
- Totaal (2013) 70 000
- Bevolkingsdigtheid 890/vk km
- Metropolitaanse gebied 67 000
Tydsone UTC -4
Burgemeester

Castries is die hoofstad en grootste stad van St. Lucia, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus gelee. Die stad het in 2013 'n bevolking van 70 000 gehad en 'n oppervlakte van 79 km2. Die stad is in 1650 deur Franse as Carenage gestig en is in 1756 tot Castries hernoem.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.