Kralendijk
- l`rby@
- mSr~
- Az@rbaycanca
- Belaruskaia
- B'lgarski
- Bosanski
- Catala
- Cebuano
- Cestina
- Deutsch
- Ellenika
- English
- Esperanto
- Espanol
- Euskara
- frsy
- Francais
- Nordfriisk
- Frysk
- Galego
- Hayeren
- Bahasa Indonesia
- Italiano
- Ri Ben Yu
- k`art`uli
- K'azak'sha
- hangugeo
- Kyrgyzcha
- Lombard
- Lietuviu
- Latviesu
- Makedonski
- Nederlands
- Norsk bokmal
- Occitan
- Papiamentu
- Polski
- Piemonteis
- Portugues
- Russkii
- Sardu
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- Simple English
- Slovencina
- Srpski / srpski
- Svenska
- aithy
- Turkce
- Ukrayins'ka
- rdw
- O`zbekcha / uzbekcha
- Tieng Viet
- Winaray
- Wu Yu
- Zhong Wen
- Min Nan Yu / Ban-lam-gi
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Kaart | Vlag |
| Wapen | |
| Land | Nederland |
| Eiland | Bonaire |
| Koordinate | 12deg09'N 68deg16'W / 12.150degN 68.267degW / 12.150; -68.267 |
| Gestig op | 1639 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | |
| Hoogte bo seevlak | |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2006) | 3 061 |
| - Bevolkingsdigtheid | |
| - Metropolitaanse gebied | |
| Tydsone | UTC -04:00 |
| Burgemeester | |
Kralendijk is die hoofstad en grootste stad van Bonaire, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 3 061 gehad en is die belangrikste stad op Bonaire en is gelee op die Westelike kus naby die Suidelike punt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Kralendijk verwys as "playa". Kralendijk was gebou om die Oranje-fort kort na dit in 1639 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Bonaire.