Gaan na inhoud

Apia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Apia
Ah-Pi-R

Kaart Wapen
Vlag
Land Samoa
Distrik Tuamasaga
Koordinate 13deg50'S 171deg45'W / 13.833degS 171.750degW / -13.833; -171.750
Stigting 1850's
Oppervlakte:
- Totaal 123,81 vk km
Hoogte bo seevlak 2 m
Bevolking:
- Totaal (2011) 36 735
- Bevolkingsdigtheid 300/vk km
Tydsone UTC +13
- Somertyd UTC +14
Burgemeester
Amptelike webwerf

Apia (Samoaans: Ah-Pi-R) is die hoofstad en grootste stad van Samoa, 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanie. Die stad is aan die noordkus van Upolu, die land se tweede grootste eiland, gelee. Dit het 'n bevolking van 36 735 in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 123,81 km2.

Apia is in die 1850's gestig en het vanaf 1900 tot 1919 as hoofstad van die Duitse kolonie Duits-Samoa gedien. Sedert 1962 is dit die hoofstad van die onafhanklike Samoa.

Sport

[wysig | wysig bron]

Die Samoaanse nasionale rugbyspan speel sy tuiswedstryde op Apiapark. In die stad is ook Rugby Samoa se hoofkantoor gelee.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.