2003
- Assh@a
- Alemannisch
- 'amaarenyaa
- Aragones
- l`rby@
- ldrj@
- mSr~
- Asturianu
- Avar
- Kotava
- Az@rbaycanca
- toerkhjh
- Bashk'ortsa
- Basa Bali
- Boarisch
- Zemaiteska
- Bikol Central
- Belaruskaia
- Belaruskaia (tarashkevitsa)
- B'lgarski
- bhojpurii
- Banjar
- baaNlaa
- bod-yig
- bissnnupriy'aa mnnipurii
- Brezhoneg
- Bosanski
- Catala
- Chavacano de Zamboanga
- Min Dong Yu / Ming-deng-ngu
- Nokhchiin
- Cebuano
- khwrdy
- Corsu
- Qirimtatarca
- Cestina
- Kaszebsczi
- Chavashla
- Cymraeg
- Dansk
- Deutsch
- Zazaki
- dhivehibas
- Ellenika
- Emilian e rumagnol
- English
- Esperanto
- Espanol
- Eesti
- Euskara
- Estremenu
- frsy
- Suomi
- Voro
- Foroyskt
- Francais
- Arpetan
- Nordfriisk
- Furlan
- Frysk
- Gaeilge
- Gagauz
- Gan Yu
- Kriyol gwiyannen
- Gaidhlig
- Galego
- Avane'e
- Gaelg
- Hausa
- Ke Jia Yu / Hak-ka-ngi
- `bryt
- hindii
- Fiji Hindi
- Hrvatski
- Hornjoserbsce
- Kreyol ayisyen
- Magyar
- Hayeren
- Arewmtahayeren
- Interlingua
- Bahasa Indonesia
- Igbo
- Ilokano
- Ido
- Islenska
- Italiano
- Ri Ben Yu
- La .lojban.
- Jawa
- k`art`uli
- Qaraqalpaqsha
- Taqbaylit
- Kabiye
- K'azak'sha
- knndd
- hangugeo
- K'arachai-malk'ar
- kh'shur
- Ripoarisch
- Kurdi
- Komi
- Kernowek
- Latina
- Letzebuergesch
- Lezgi
- Limburgs
- Ligure
- Ladin
- Lombard
- Lingala
- laaw
- Lietuviu
- Latviesu
- maithilii
- Basa Banyumasan
- Mokshen'
- Malagasy
- Olyk marii
- Maori
- Minangkabau
- Makedonski
- mlyaallN
- Mongol
- mraatthii
- Kyryk mary
- Bahasa Melayu
- mnmaabhaasaa
- Erzian'
- mzirwny
- Nahuatl
- Napulitano
- Plattduutsch
- Nedersaksies
- nepaal bhaassaa
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmal
- Nouormand
- Sesotho sa Leboa
- Occitan
- Livvinkarjala
- odd'iaa
- Iron
- pNjaabii
- Pangasinan
- Kapampangan
- Papiamentu
- Picard
- Deitsch
- Polski
- Piemonteis
- pnjby
- Portugues
- Runa Simi
- Romana
- Armaneashti
- Tarandine
- Russkii
- Rusin'skyi
- Sakha tyla
- Sardu
- Sicilianu
- Scots
- sndhy
- Davvisamegiella
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- tt:
- siNhl
- Simple English
- Slovencina
- Slovenscina
- Anaraskiela
- ChiShona
- Soomaaliga
- Shqip
- Srpski / srpski
- Seeltersk
- Sunda
- Svenska
- Kiswahili
- Slunski
- tmilll
- telugu
- Toch'iki
- aithy
- Turkmence
- Tagalog
- Tolisi
- Tok Pisin
- Turkce
- Tatarcha / tatarca
- Reo tahiti
- Tyva dyl
- Udmurt
- y'uyGurchae / Uyghurche
- Ukrayins'ka
- rdw
- O`zbekcha / uzbekcha
- Veneto
- Tieng Viet
- West-Vlams
- Volapuk
- Walon
- Winaray
- Wu Yu
- margaluri
- yyidySH
- Vahcuengh
- Zeeuws
- Zhong Wen
- Wen Yan
- Min Nan Yu / Ban-lam-gi
- Yue Yu
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| 2003 |
| < | 20ste eeu | <21ste eeu> | 22ste eeu | >
< < | < | 1998 | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | < 2003 > | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | > | > > |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:2003 |
| Kalenders | ||||||||||||||||||||||
| Amerikaanse soldate verdeel voedsel in Irak | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Die jaar 2003 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1 Januarie - Kroasie betree die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms.
- 1 Februarie - Die NASA-pendeltuig Columbia disintegreer bo Texas tydens terugkeer in die aarde se atmosfeer op sy 28ste en finale sending.
- 4 Februarie - Die Bondsrepubliek Joego-Slawie verander sy naam in Serwie en Montenegro.
- 9 Februarie-23 Maart - Die 8ste Krieketwereldbeker word in Suid-Afrika, Zimbabwe en Kenia aangebied en deur Australie gewen.
- 20 Maart - Die Verenigde State begin met operasie Shock and Awe bomaanvalle op Irak tydens die Irakse Oorlog.
- 17 Junie - Die eerste blitsskare kom byeen in die Macy afdelingswinkel in New York, georganiseer deur Bill Wasik, senior redakteur van Harper's Magazine.
- 18-29 Junie - Die 4de Sokker-Konfederasiebeker toernooi word in Frankryk gespeel.
- 21 Junie - Die Onafhanklike Demokrate word deur Patricia de Lille gestig.
- 30 Julie - Die laaste 'ou' Volkswagen Kewer rol van die vervaardigingslyn in Puebla, Meksiko.
- Julie/Augustus - Die Ears kom sommer so tot 'n einde.
- 20 September-12 Oktober - Die 4de Vrouesokkerwereldbeker word in die Verenigde State aangebied en deur Duitsland gewen.
- 10 Oktober-22 November - Die 5de Rugbywereldbeker word in Australie aangebied en deur Engeland gewen.
- 17 Oktober - Die toringspits word by die dak van die 106-vloer hoe wolkekrabber Taipei 101 in Taipei gevoeg, wat dit die Petronas-torings in Kuala Lumpur laat verby steek om die wereld se hoogste gebou te word.
- 7 Desember - Zimbabwe bedank uit die Britse Statebond.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 3 Januarie - Greta Thunberg, Sweedse klimaataktivis.
- 25 Februarie - Lythe Pillay, Suid-Afrikaanse olimpiese naelloopatleet.
- 6 Maart - Millicent Simmonds, Amerikaanse aktrise.
- 1 Mei - Lizzy Greene, Amerikaanse aktrise.
- 19 Mei - JoJo Siwa, Amerikaanse aktrise, danseres en sangeres.
- 11 Junie - Breanna Yde, Amerikaanse aktrise.
- 1 Julie - Storm Reid, Amerikaanse aktrise.
- 13 Julie - Wyatt Oleff, Amerikaanse akteur.
- 19 Augustus - Steele Stebbins, Amerikaanse akteur.
- 28 Augustus - Quvenzhane Wallis, Amerikaanse aktrise.
- 3 September - Jack Dylan Grazer, Amerikaanse akteur.
- 24 Oktober - Hudson Yang, Amerikaanse akteur.
- 8 November - Dame Louise Windsor van Groot-Brittanje.
- 7 Desember - Catharina-Amalia, Prinses van Oranje, troonopvolger van Nederland.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 23 Januarie - Nell Carter, Amerikaanse aktrise en sangeres (* 1948).
- 13 Februarie - Nico Coetzee, skrywer en akademikus (* 1911).
- 13 Februarie - Walt Whitman Rostow, Amerikaanse ekonoom (* 1916).
- 19 Februarie - Frank Quint, Suid-Afrika se eerste bruin ambassadeur (* 1921).
- 23 Februarie - Ds. Frans Maritz, leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en leier in die Sinode van Midde-Afrika (* 1946).
- 5 Mei - Walter Sisulu, anti-apartheidaktivis, vader van Lindiwe Sisulu (* 1912).
- 12 Junie - Gregory Peck, Amerikaanse akteur (* 1916).
- 12 Junie - Anna M. Louw, Afrikaanse skrywer en 'n wenner van die Hertzogprys (* 1913).
- 29 Junie - Katharine Hepburn, Amerikaanse aktrise (* 1907).
- 5 Julie - N!xau, Namibiese rolprentakteur van The Gods Must Be Crazy (* ~1944).
- 16 Augustus - Idi Amin, voormalige diktator van Uganda sterf in ballingskap in Saoedi-Arabie (* 1924).
- 30 Augustus - Charles Bronson, Amerikaanse rolprentster (* 1921).
- 9 September - Edward Teller, Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus, bekend as Die vader van die waterstofbom (* 1908).
- 12 September - Johnny Cash, Amerikaanse country-sanger (* 1932).
- 23 Oktober - Vlasta Depetrisova, vroue-tafeltennisspeler uit Tsjeggo-Slowakye (* 1920).
- 1 November - Daishiro Yoshimura, Japannese sokkerspeler (* 1947).
- 4 November - Ken Gampu, Suid-Afrikaanse rolprentakteur (* 1929).
- 12 November - Jonathan Brandis, Amerikaanse akteur (* 1976).
- 28 November - Adri van der Walt, Suid-Afrikaanse plantkundige (* 1938).
- 12 Desember - Danie Smuts, Suid-Afrikaanse akteur (* ~1925).
- 28 Desember - Rykie van Reenen, Afrikaanse joernalis (* 1923).