Windows 8
- AEnglisc
- l`rby@
- Asturianu
- Az@rbaycanca
- B'lgarski
- paiuwbhaasaa
- baaNlaa
- Bosanski
- Catala
- khwrdy
- Cestina
- Cymraeg
- Dansk
- Deutsch
- Ellenika
- English
- Esperanto
- Espanol
- Eesti
- Euskara
- frsy
- Suomi
- Francais
- Galego
- Ke Jia Yu / Hak-ka-ngi
- `bryt
- hindii
- Hrvatski
- Magyar
- Hayeren
- Bahasa Indonesia
- Italiano
- Ri Ben Yu
- Jawa
- k`art`uli
- K'azak'sha
- bhaasaakhmaer
- knndd
- hangugeo
- Lombard
- laaw
- Lietuviu
- Latviesu
- Madhura
- Makedonski
- mlyaallN
- Mongol
- mraatthii
- Bahasa Melayu
- mnmaabhaasaa
- nepaalii
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmal
- Occitan
- Polski
- Portugues
- Romana
- Russkii
- Sakha tyla
- Sardu
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- siNhl
- Simple English
- Slovencina
- Slovenscina
- Soomaaliga
- Shqip
- Srpski / srpski
- Svenska
- tmilll
- Toch'iki
- aithy
- Tagalog
- Turkce
- Tatarcha / tatarca
- Ukrayins'ka
- rdw
- Veneto
- Tieng Viet
- Wu Yu
- Zhong Wen
- Yue Yu
| Deel van die Microsoft Windows-familie | ||
| Ontwikkelaar | ||
|---|---|---|
| Microsoft Corporation | ||
| Webblad | http://windows.microsoft.com | |
| Vrystellings | ||
| Aanvanklike vrystelling | 26 Oktober 2012 | |
| Huidige weergawe | 6.2 Build 9200 (Windows 8) 6.3 Build 9600 (Windows 8.1) | |
| Bronkodemodel | Geslote bron | |
| Kerntipe | Windows NT | |
| Platforms wat ondersteun word | x86, x86-64 Windows RT, Windows Phone 8 vir ARM-argitektuur | |
| Voorafgegaan deur | Windows 7 | |
| Opgevolg deur | Windows 8.1 (Okt 2013) Windows 10 (Julie 2015) | |
| Ondersteuningstatus | ||
| Verdere leesstof | ||
Microsoft Windows 8 is 'n nuwer weergawe van die Windows-bedryfstelsel wat as opvolger vir Windows 7 ontwikkel is. Die bedryfstelsel is amptelik op 26 Oktober 2012 vrygestel. Sy opvallendste kenmerk is die nuwe "teel"-koppelvlak wat op 'n verskeidenheid toestelle kan werk - selfone, tablet- en konsole (tafel)-rekenaars. Dit kan met al drie primere instrumente - muis, toetsbord en raakskerm - beheer word. Windows 8 het die vinnigste aanskakel- en laaispoed van alle Windows-weergawes, alhoewel die beginkieslys verwyder is.
'n Spesiale ARM-weergawe vir raakskermtoestelle sonder Intel- of AMD-verwerkers (dus veral tabletrekenaars met ARM-argitektuur), Windows RT, is eweneens vrygestel. Sagteware vir hierdie bedryfstelsel kan slegs in die Windows-aanlynwinkel afgelaai word, terwyl gewone Windows-sagteware nie op RT-toestelle uitgevoer kan word nie.