Light Mode

Gaan na inhoud

Sjabloon:Refn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]

Gebruik

[wysig bron]

Hierdie sjabloon skep voetnote. By die plek waar jy wil aandui daar is 'n voetnoot (byvoorbeeld agter massa, stabiel en onstabiel in die voorbeelde hier onder) voeg jy die volgende sjabloon agteraan, met die voetnoot ingesluit (let op "eerste", "tweede" en "derde" agteraan name=; dit kan egter enige naam wees, solank dit verskil; die groep voetnote wat bymekaarstaan se naam is "nota"):

2 vanwee die relatief onbekende waarde van die elementere lading.}}\n\nStabiel{{refn|group=nota|name=tweede|Minstens 1035 jaar.}}\n\nOnstabiel{{refn|group=nota|name=derde|Vir vrye neutrone; in die algemeenste kerns is neutrone stabiel.}}"}}">Massa{{refn|group=nota|name=eerste|Die massa van die proton en neutron is baie meer presies in atoommassaeenhede (u) as in MeV/c2 vanwee die relatief onbekende waarde van die elementere lading.}}

Stabiel{{refn|group=nota|name=tweede|Minstens 1035 jaar.}}

Onstabiel{{refn|group=nota|name=derde|Vir vrye neutrone; in die algemeenste kerns is neutrone stabiel.}}

As die voetnoot op meer as een plek moet kom, doen jy dit van die tweede plek af so:

Nogmassa{{refn|group=nota|name=eerste}} ('n herhaling van 'n nota)

Volume{{refn|group=nota|name=tweede}} ('n herhaling van 'n nota)

Waar jy wil he die notas moet verskyn in die artikel, plaas jy:

"}}">==Notas==

(Onder byvoorbeeld 'n tabel kan jy ook die opskrif "Notas" weglaat.)

Verwysings

[wysig bron]

As jy 'n verwysing wil bysit, voeg jy dit bloot agteraan die sjabloon (maar voor die laaste dubbele krulhakies):

{{cite journal|author = Massam, T|year = 1965 |title = Experimental observation of antideuteron production |journal = Il Nuovo Cimento |volume = 39|issue = 1 |pages = 10-14 |doi = 10.1007/BF02814251|last2 = Muller|first2 = Th.|last3 = Righini|first3 = B.|last4 = Schneegans|first4 = M.|last5 = Zichichi|first5 = A.|bibcode = 1965NCimS..39...10M }}}}"}}">Onstabieler{{refn|group=nota|name=vierde|Vir gebonde neutrone.{{cite journal|author = Massam, T|year = 1965 |title = Experimental observation of antideuteron production |journal = Il Nuovo Cimento |volume = 39|issue = 1 |pages = 10-14 |doi = 10.1007/BF02814251|last2 = Muller|first2 = Th.|last3 = Righini|first3 = B.|last4 = Schneegans|first4 = M.|last5 = Zichichi|first5 = A.|bibcode = 1965NCimS..39...10M }}}}

Resultaat

[wysig bron]

Jy gaan dit kry:

Massa[nota 1]

Stabiel[nota 2]

Onstabiel[nota 3]

Onstabieler[nota 4]

Notas

[wysig bron]
  1. | Die massa van die proton en neutron is baie meer presies in atoommassaeenhede (u) as in MeV/c2 vanwee die relatief onbekende waarde van die elementere lading.
  2. | Minstens 1035 jaar.
  3. | Vir vrye neutrone; in die algemeenste kerns is neutrone stabiel.
  4. | Vir gebonde neutrone.[1]

Verwysings

[wysig bron]
  1. | Massam, T; Muller, Th.; Righini, B.; Schneegans, M.; Zichichi, A. (1965). "Experimental observation of antideuteron production". Il Nuovo Cimento. 39 (1): 10-14. Bibcode:1965NCimS..39...10M. doi:10.1007/BF02814251.