Samojeedse tale
- Alemannisch
- l`rby@
- Asturianu
- Az@rbaycanca
- toerkhjh
- Bashk'ortsa
- Zemaiteska
- Belaruskaia
- Belaruskaia (tarashkevitsa)
- B'lgarski
- Brezhoneg
- Bosanski
- Catala
- Cestina
- Deutsch
- Ellenika
- English
- Esperanto
- Espanol
- Eesti
- frsy
- Suomi
- Francais
- Nordfriisk
- Gaeilge
- Hausa
- hindii
- Hrvatski
- Magyar
- Hayeren
- Interlingue
- Ido
- Islenska
- Italiano
- Ri Ben Yu
- k`art`uli
- hangugeo
- Kyrgyzcha
- Latina
- Lingua Franca Nova
- Limburgs
- Lietuviu
- Latviesu
- Makedonski
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmal
- Novial
- Occitan
- Livvinkarjala
- Polski
- Portugues
- Romana
- Russkii
- Davvisamegiella
- Slovencina
- Slovenscina
- Anaraskiela
- Svenska
- Kiswahili
- Turkce
- Ukrayins'ka
- O`zbekcha / uzbekcha
- Vepsan kel'
- Tieng Viet
- Wu Yu
- Zhong Wen
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Samojeedse tale | |
|---|---|
| Geografiese verspreiding: |
Noordelike Eurasie |
| Genetiese klassifikasie: |
Oeraals[1] Samojeedse tale |
| Onderafdelings: |
Noordelike Samojeedse tale
Suidelike Samojeedse tale
|
|
Verspreiding van Samojeedse tale tussen die 17de en 20ste eeu | |
Die Samojeedse tale is 'n taalgroep wat aan die ooste- en westekant van die Oeralgebergte in Rusland in Noordelike Eurasie deur altesaam ongeveer 30 000 sprekers gepraat word. Die Samojeedse tale stam van die gemeenskaplike oertaal Proto-Samojeeds af en vorm saam met die Fins-Oegriese tale die Oeraalse taalfamilie.
Onderafdelings
[wysig | wysig bron]Die Samojeedse tale word in 'n Noordelike en Suidelike groep onderverdeel:
- Noordelike Samojeeds
- Enets word moontlik nog deur 100 mense gepraat, word verder onderverdeel in Woud-Enets en Toendra-Enets[2]
- Nenets (Joerak) word deur ongeveer 27 000 mens gepraat[2]
- Nganasaans word deur ongeveer 600 mens gepraat[2]
- +Joeratsies, 'n nou uitgestorwe taal wat in die Jenisejrivier se omgewing gepraat is.
- Suidelike Samojeeds
Verwysings
[wysig | wysig bron]- | Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanislaw Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, bl. 831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045
- 1 2 3 Daniel Mario Abondolo, The Uralic Languages, uitgegee deur Taylor & Francis, 1998, ISBN 041508198X, 9780415081986, bl. 2
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Samoyed". Ethnologue. Besoek op 2 April 2018.
- (en) "Samoyedic languages". Encyclopaedia Britannica. Besoek op 2 April 2018.
| Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. |