Ryutaro Hashimoto
- l`rby@
- Az@rbaycanca
- Belaruskaia
- Bislama
- Catala
- Cestina
- Dansk
- Deutsch
- English
- Esperanto
- Espanol
- Euskara
- frsy
- Suomi
- Francais
- `bryt
- Bahasa Indonesia
- Ido
- Islenska
- Italiano
- Ri Ben Yu
- hangugeo
- Latina
- Malagasy
- Mongol
- Nederlands
- Norsk bokmal
- Polski
- Portugues
- Runa Simi
- Russkii
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- Simple English
- Slovencina
- Sunda
- Svenska
- Toch'iki
- aithy
- Turkce
- Ukrayins'ka
- Tieng Viet
- Walon
- Yoruba
- Zhong Wen
- Wen Yan
- Min Nan Yu / Ban-lam-gi
- Yue Yu
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Ryutaro Hashimoto Qiao Ben Long Tai Lang | |
Ryutaro Hashimoto in 1996 | |
| Ampstermyn 11 Januarie 1996 - 30 Julie 1998 | |
| Vise | Wataru Kubo (1996) |
|---|---|
| Monarg | Akihito |
| Voorafgegaan deur | Tomiichi Murayama |
| Opgevolg deur | Keizo Obuchi |
President van die Liberale Demokratiese Party | |
| Ampstermyn 1 Oktober 1995 - 24 Julie 1998 | |
| Voorafgegaan deur | Yohei Kono |
| Opgevolg deur | Keizo Obuchi |
Adjunkpremier van Japan | |
| Ampstermyn 2 Oktober 1995 - 11 Januarie 1996 | |
| Eerste minister | Tomiichi Murayama |
| Voorafgegaan deur | Yohei Kono |
| Opgevolg deur | Wataru Kubo |
Minister van Finansies | |
| Ampstermyn 28 Januarie 1998 - 30 Januarie 1998 | |
| Eerste minister | Homself |
| Voorafgegaan deur | Hiroshi Mitsuzuka |
| Opgevolg deur | Hikaru Matsunaga |
| Ampstermyn 10 Augustus 1989 - 14 Oktober 1991 | |
| Eerste minister | Toshiki Kaifu |
| Voorafgegaan deur | Tatsuo Murayama |
| Opgevolg deur | Toshiki Kaifu |
Minister van Internasionale Handel en Nywerheid | |
| Ampstermyn 30 Junie 1994 - 11 Januarie 1996 | |
| Eerste minister | Tomiichi Murayama |
| Voorafgegaan deur | Eijiro Hata |
| Opgevolg deur | Shunpei Tsukahara |
Minister van Vervoer | |
| Ampstermyn 22 Julie 1986 - 6 November 1987 | |
| Eerste minister | Yasuhiro Nakasone |
| Voorafgegaan deur | Hiroshi Mitsuzuka |
| Opgevolg deur | Shintaro Ishihara |
Minister van Gesondheid | |
| Ampstermyn 7 Desember 1978 - 9 November 1979 | |
| Eerste minister | Masayoshi Ohira |
| Voorafgegaan deur | Tatsuo Ozawa |
| Opgevolg deur | Kyoichi Noro |
Lid van die Laerhuis | |
| Ampstermyn 21 November 1963 - 11 September 2005 | |
Persoonlike besonderhede | |
| Gebore | (1937-07-29)29 Julie 1937 Soja, Okayama, Japannese Keiserryk (nou Japan) |
| Sterf | 1 Julie 2006 (op 68) Tokio, Japan |
| Politieke party | Liberaaldemokratiese Party |
| Kind(ers) | Gaku Hashimoto |
| Alma mater | Keio-universiteit |
| Handtekening | |
Ryutaro Hashimoto (Japannees: Qiao Ben Long Tai Lang , Hashimoto Ryutaro, 29 Julie 1937 - 1 Julie 2006) was 'n Japannese politikus wat van 1996 tot 1998 as die Eerste minister van Japan gedien het.[1]
Hy was die leier van een van die grootste faksies binne die regerende LDP deur die grootste deel van die negentigerjare en het 'n magtige speler in die Japannese politiek gebly totdat 'n skandaal hom gedwing het om in 2004 uit sy leierskapsposisie te bedank. In skande het hy verkies om nie in die algemene verkiesing van 2005 te staan nie, waarmee hy effektief uit die politiek getree het.
Hy is op 1 Julie 2006 in 'n hospitaal in Tokio oorlede.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- | (en) Watanabe, Satoru (Oktober 1999). "JAPAN AND EUROPE: SELF-IMAGES AND MUTUAL PERCEPTIONS". Look Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2002. Besoek op 1 Mei 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ryutaro Hashimoto.
| Hierdie Japanartikel is 'n saadjie. Voel vry om die Afrikaanse Wikipedia te help deur dit uit te brei. |