Radius
- Alemannisch
- 'amaarenyaa
- Aragones
- l`rby@
- Asturianu
- Az@rbaycanca
- Bashk'ortsa
- Belaruskaia (tarashkevitsa)
- Belaruskaia
- B'lgarski
- baaNlaa
- Brezhoneg
- Bosanski
- Catala
- khwrdy
- Cestina
- Chavashla
- Cymraeg
- Dansk
- Deutsch
- Ellenika
- Emilian e rumagnol
- English
- Esperanto
- Espanol
- Eesti
- Euskara
- frsy
- Suomi
- Francais
- Nordfriisk
- Gaidhlig
- Galego
- gujraatii
- `bryt
- hindii
- Hayeren
- Interlingua
- Bahasa Indonesia
- G`alg`ai
- Ido
- Islenska
- Italiano
- Ri Ben Yu
- k`art`uli
- Taqbaylit
- K'azak'sha
- bhaasaakhmaer
- hangugeo
- Kyrgyzcha
- Letzebuergesch
- Lietuviu
- Latviesu
- Malagasy
- Makedonski
- mlyaallN
- Mongol
- mraatthii
- Bahasa Melayu
- mnmaabhaasaa
- nepaalii
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmal
- Occitan
- Oromoo
- pNjaabii
- Polski
- pnjby
- Portugues
- Runa Simi
- Romana
- Ruski
- Russkii
- Sardu
- Scots
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- siNhl
- Simple English
- Slovencina
- Slovenscina
- ChiShona
- Soomaaliga
- Shqip
- Srpski / srpski
- Svenska
- Kiswahili
- Slunski
- tmilll
- telugu
- aithy
- Tagalog
- Turkce
- Tatarcha / tatarca
- Ukrayins'ka
- rdw
- O`zbekcha / uzbekcha
- Tieng Viet
- Wu Yu
- yyidySH
- Yoruba
- Min Nan Yu / Ban-lam-gi
- Yue Yu
- Zhong Wen
In meetkunde is die radius of straal r van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.
Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word:
waar die wiskundige konstante pi is.
Veralgemeende Kromme
[wysig | wysig bron]Die en koordinate van die krom word gedefineer deur:
- is die definierende parameter
- en twee keer differensieerbaar is met betrekking tot
In sulke gevalle kan die detekende kromming ()van die krom bereken word deur:
en die absolute kroming is gedefineer deur
- waar
- (definisie)
- is die eerste en tweede differensiaals van en met betrekking tot .[1]
Spoorlyn se krommingsradius
[wysig | wysig bron]As 'n modeltreinuitleg gemaak word met behulp van die stukke spoor wat langsaan getoon word, sal die krommingsradius by elke punt of oneindig wees (op reguit stukke spoor) of 'n vaste waarde he (op geboe stukke spoor). Aangesien sentripetale krag 'n funksie van radius is, sal 'n skielike verandering van kromming 'n stapsgewyse verandering in sentripetale krag veroorsaak en dus 'n ongemaklike rit. Die oplossing is om die kromme so te ontwerp dat die krommingsradius oneindig is aan die begin van die geboe gedeelte, verminder tot 'n eindige waarde by die middelpunt van die geboe gedeelte en dan in waarde toeneem tot die einde van die geboe gedeelte. Wiskundig kan dit beskryf word as die aanvanklike deel van die Klotoide.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- | Weisstein, Eric W. "radius of curvature" (in Engels). Wolfram MathWorld. Besoek op 12 November 2025.
- | Hook, Jeffrey G (20 April 2010). "Fundementals of Railway Curve Superelevation with Explanation of Curve Radius and Degree of Curve" (PDF) (in Engels). J G H Technologies. Transition Between Zero Cross Level and Superelevation. Besoek op 12 November 2025.