Dark Mode

Gaan na inhoud

CrowdStrike

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CrowdStrike Holdings, Inc.
Tipe Publiek(Societe Anonyme)
Gestig 29 Augustus 2011; 14 jaar gelede (2011-08-29)
Stigter(s)
  • George Kurtz
  • Dmitri Alperovitch
Hoofkantoor Austin, Texas, Verenigde State
Webwerfhttps://www.crowdstrike.com/en-us/

CrowdStrike Holdings, Inc. is 'n Amerikaanse rekenaarsekuriteitmaatskappy gebaseer in Austin, Texas. Hulle werk op die gebied van inligtingsekuriteit.[1]

Die maatskappy was betrokke by ondersoeke van verskeie hoeprofiel kuberaanvalle, insluitend die 2014 Sony Pictures- kraak, die 2015-16 kuberaanvalle op die Demokratiese Nasionale Komitee (DNC), en die 2016 e-pos lek waarby die DNC betrokke was.[2][3]

In Julie 2024 het 'n foutiewe opdatering van die sekuriteitsagteware wereldwye rekenaaronderbrekings veroorsaak wat lugreise, bankwese, uitsaaiwese en ander dienste ontwrig het.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. | "CrowdStrike's security software targets bad guys, not their malware". TechRepublic. 9 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2016. Besoek op 10 Junie 2016.
  2. | "CrowdStrike demonstrates how attackers wiped the data from the machines at Sony". International Data Group. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2016. Besoek op 9 Junie 2016.
  3. | Hamburger, Tom; Nakashima, Ellen (24 Julie 2016). "Clinton campaign - and some cyber experts - say Russia is behind email release". The Washington Post.