1879
- Assh@a
- Alemannisch
- 'amaarenyaa
- Aragones
- l`rby@
- ldrj@
- mSr~
- Asturianu
- Kotava
- Az@rbaycanca
- toerkhjh
- Bashk'ortsa
- Basa Bali
- Boarisch
- Zemaiteska
- Bikol Central
- Belaruskaia
- Belaruskaia (tarashkevitsa)
- B'lgarski
- baaNlaa
- bissnnupriy'aa mnnipurii
- Brezhoneg
- Bosanski
- Catala
- Min Dong Yu / Ming-deng-ngu
- Nokhchiin
- Cebuano
- khwrdy
- Qirimtatarca
- Cestina
- Kaszebsczi
- Chavashla
- Cymraeg
- Dansk
- Deutsch
- Zazaki
- Ellenika
- Emilian e rumagnol
- English
- Esperanto
- Espanol
- Eesti
- Euskara
- frsy
- Suomi
- Voro
- Foroyskt
- Francais
- Arpetan
- Nordfriisk
- Furlan
- Frysk
- Gaeilge
- Gan Yu
- Kriyol gwiyannen
- Gaidhlig
- Galego
- Avane'e
- Gaelg
- `bryt
- hindii
- Fiji Hindi
- Hrvatski
- Hornjoserbsce
- Kreyol ayisyen
- Magyar
- Hayeren
- Arewmtahayeren
- Interlingua
- Bahasa Indonesia
- Interlingue
- Ilokano
- Ido
- Islenska
- Italiano
- Ri Ben Yu
- Jawa
- k`art`uli
- Qaraqalpaqsha
- K'azak'sha
- knndd
- hangugeo
- K'arachai-malk'ar
- Ripoarisch
- Kurdi
- Komi
- Latina
- Letzebuergesch
- Lezgi
- Limburgs
- Ligure
- Ladin
- Lombard
- Lietuviu
- Latviesu
- maithilii
- Basa Banyumasan
- Mokshen'
- Malagasy
- Olyk marii
- Maori
- Minangkabau
- Makedonski
- mlyaallN
- mraatthii
- Kyryk mary
- Bahasa Melayu
- mnmaabhaasaa
- Erzian'
- mzirwny
- Nahuatl
- Napulitano
- Plattduutsch
- Nedersaksies
- nepaal bhaassaa
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmal
- Novial
- Nouormand
- Sesotho sa Leboa
- Occitan
- Livvinkarjala
- odd'iaa
- Iron
- pNjaabii
- Papiamentu
- Polski
- pnjby
- Portugues
- Runa Simi
- Romana
- Russkii
- Rusin'skyi
- sNskRtm
- Sakha tyla
- Sicilianu
- sndhy
- Davvisamegiella
- Srpskohrvatski / srpskokhrvatski
- tt:
- Simple English
- Slovencina
- Slovenscina
- Anaraskiela
- Shqip
- Srpski / srpski
- Seeltersk
- Sunda
- Svenska
- Kiswahili
- Slunski
- tmilll
- telugu
- Tetun
- Toch'iki
- aithy
- Turkmence
- Tagalog
- Tolisi
- Turkce
- Tatarcha / tatarca
- Udmurt
- Ukrayins'ka
- rdw
- O`zbekcha / uzbekcha
- Veneto
- Tieng Viet
- West-Vlams
- Volapuk
- Walon
- Winaray
- Wu Yu
- margaluri
- yyidySH
- Vahcuengh
- Zeeuws
- Zhong Wen
- Wen Yan
- Min Nan Yu / Ban-lam-gi
- Yue Yu
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| 1879 |
| < | 18de eeu | <19de eeu> | 20ste eeu | >
< < | < | 1874 | 1875 | 1876 | 1877 | 1878 | < 1879 > | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | > | > > |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1879 |
| Kalenders | ||||||||||||||||||||||
| Koning Cetshwayo | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Die jaar 1879 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 11 Januarie - Die Anglo-Zoeloe oorlog breek uit.
- 22 Januarie - Anglo-Zoeloe oorlog: Tydens die Slag van Isandlwana word 'n Britse mag uitgewis.
- 22 Januarie - Anglo-Zoeloe oorlog: Die Slag van Rorke's Drift vind plaas.
- 25 Februarie - NG gemeente Porterville van NG gemeente Piketberg afgestig.
- 4 Julie - Anglo-Zoeloe oorlog: Die Slag van Ulundi vind plaas.
- 20 September - Pous Pius IX kapituleer en koning Victor Emmanuel lyf Rome by Italie in.
- 20 Desember - Achille Ratti, (later Pous Pius XI) word priester.
- 28 Desember - Die middelste deel van die Tay Treinbrug in Dundee, Skotland sak ineen terwyl 'n trein daaroor beweeg, 75 mense sterf.
- Die eiland Mont-Saint-Michel word deur middel van 'n pad met die vasteland verbind.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend - Ida Labia, vrou van die Italiaanse prins Natale Labia (+ 1961).
- 1 Januarie - E.M. Forster, Engelse romansier, kortverhaalskrywer, essayis (+ 1970).
- 14 Februarie - Dr. Willem Petrus Steenkamp, Suid-Afrikaanse predikant, dokter en politikus (+ 1956)
- 24 Februarie - Herman Teirlinck, Vlaamse skrywer (+ 1967)
- 12 Maart - Alfred Abel, Duitse akteur en filmregisseur (+ 1937)
- 14 Maart - Albert Einstein, Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika, 1921 (+ 1955).
- 27 Maart - Edward Steichen, Amerikaanse fotograaf en skilder (+ 1973).
- 29 April - Thomas Beecham, Britse dirigent (+ 1961).
- 8 Mei - Tielman Roos, advokaat, regter, politikus en Suid-Afrikaanse minister van justisie (+ 1935).
- 22 Mei - Jean Cras, Bretonse komponis en vlootoffisier (+ 1932).
- 2 Junie - Adolf Herckenrath, Vlaamse digter, dramaturg, uitgewer en boekhandelaar. (+ 1958).
- 5 Julie - Dwight F. Davis, die stigter van die Davis Cup (+ 1945).
- 10 Julie - Paul Charles Edouard Bertrand, Franse paleobotanis (+ 1944).
- 15 Julie - Ferdinand Postma, eerste rektor van die PU vir CHO (+ 1950).
- 9 Augustus - Mabel Malherbe, 'n Suid-Afrikaanse politikus, joernalis, die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van 'n Suid-Afrikaanse stad (Pretoria) (+ 1964).
- 24 Augustus - D.G. Conradie, joernalis, redakteur van Die Volksblad, politikus en administrateur-generaal van Suidwes-Afrika (+ 1966).
- 10 Oktober - Uncle Dobbin, Suid-Afrika se twaalfde Springbokkaptein (+ 1950).
- 10 Oktober - Louise Guthrie, Suid-Afrikaanse plantkundige en botaniese kunstenaar (+ 1966).
- 24 Desember - Emile Nelligan, Franssprekende Kanadese digter (+ 1941).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 27 Februarie - Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland, jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj (* 1862).
- 1 Junie - Napoleon Eugene Louis Bonaparte, seun van Napoleon III sterf in die Anglo-Zoeloe-oorlog (* 1856).
- 14 Julie - Sir Thomas Maclear, Suid-Afrikaanse 'n sterrekundige aan die Kaap die Goeie Hoop (* 1794).
- 17 September - Eugene Viollet-le-Duc, Franse argitek (* 1814).
- Onbekend - Sias Hoffman, die eerste president van die Oranje-Vrystaat (* 1807).